:hello: :read2: :love7:
Kan sien jy is baie opgewonde :wave:
Ja! 'n Groot droom... :-)
Sjoe, baie goed gedoen Fransi.
Baie dankie, PM. :-) :love7:
soveel plekke kry ons ondersteuning, Fransi, jou vlerke is gesprei met liefde in die wind wat jou laat vlieg :love7:
Baie mooi het eintik nie woorde om te beskryf nie.
oh wow Fransi - is dit 'n digbundle of kortverhale - ek is so bietjie uit met tyd :-) Love die cover en die titles lyk baie baie intersant
Baie dankie. :love7: Ek het so baie waardering, dankbaarheid, verwondering en liefde vir almal wat deel van hierdie bundel-proses was. :-)