aan elke roos
deur die fynbos
vol vrolike heide
sing die wind 'n juigende noot,
oor die velde
van my hart
blink doutrane aan elke roos
©adéle theron
Soos ek lees, skilder jou woorde beelde...
Mag elke doutraan skitter soos diamante in jou hart. :love7: