Die Afrikaanse Forum

Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Adéle se plek => Topic started by: adele on January 02, 2016, 05:21:38 PM

Title: aan elke roos
Post by: adele on January 02, 2016, 05:21:38 PM
aan elke roos

deur die fynbos
vol vrolike heide
sing die wind 'n juigende noot,
oor die velde
van my hart
blink doutrane aan elke roos

©adéle theron

Title: Re: aan elke roos
Post by: Meraai vannie Baai on January 03, 2016, 11:06:39 PM
Soos ek lees, skilder jou woorde beelde...
Title: Re: aan elke roos
Post by: PM on January 04, 2016, 05:18:15 PM
Mag elke doutraan skitter soos diamante in jou hart.   :love7: