Mag ek groot asseblief weer toegang kry tot die woordskuur as moderator PM? :notworthy:
Goeie idee
:icon_bigsmurf:
Dankie vir die ondersteuning Naas. Dankbaarlik is ek verby die selfmoord-woord-stadium :headbang: :icon_bigsmurf:
Natuurlik mag jy. :love7:
Kyk of dit nou werk matertjie. Laat weet asseblief jy oral toestemming het.
:love7: :hello2: :notworthy: Duisend en tien dankies vir die vertroue :bootyshake: Ek kan orals in :book1: