Ek maak altyd net te veel mash en het na 'n maklike resep gaan soek vir die oorskiet van gisteraand.
Tuisgemaakte gnocchi
Bestanddele:
Oorskiet mash
1 eier
2 koppies meel
Metode:
Ek dink die stap vir stap fotos verduidelik elke stap, behalwe dat jy dan die gnocchi moet kook in soutwater vir so 5 minute.
Bedien op met jou gunsteling pasta sous.
Dit is soms 'n pyn om vir net twee mense kos te maak. Hierdie oorskietwenk lyk heerlik, maar ek dink daar gaan ook baie oorbly. :icon_biggrin:
Ek lief die stap-vir-stap-metode.