Text only
|
Text with Images
Die Afrikaanse Forum
Die Klaskamer => Spelling => Los- en vasskryf van woorde => Topic started by: adele on June 13, 2011, 02:50:59 PM
Title:
twee of een
Post by:
adele
on
June 13, 2011, 02:50:59 PM
lewenssee
of
lewensee
wat dink julle?
:grommit:
Title:
Re: twee of een
Post by:
PM
on
June 13, 2011, 03:58:57 PM
Dit is mos die see van die lewe, dan sou ek sĂȘ lewenssee, soos jy dit gebruik het, is heeltemal reg.
Text only
|
Text with Images