Die blondine gaan kooperasie toe om raad te vra oor n molplaag in haar tuin. Die verkoopsman gee haar gif en sĂȘ: "Druk dit in die mol se gat en jou probleme sal opgelos wees." Die blondine dink so n ruk na en vra dan: "Dink jy die mol sal stil sit?"
:icon_biggrin: