Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Die Gorrel plek => Topic started by: AB on November 08, 2013, 05:01:58 AM

Title: molle
Post by: AB on November 08, 2013, 05:01:58 AM
Die blondine gaan kooperasie toe om raad te vra oor n molplaag in haar tuin. Die verkoopsman gee haar gif en sĂȘ: "Druk dit in die mol se gat en jou probleme sal opgelos wees." Die blondine dink so n ruk na en vra dan: "Dink jy die mol sal stil sit?"
Title: Re: molle
Post by: PM on November 08, 2013, 05:50:15 AM
 :icon_biggrin: