Deel 3
Nog 'n dankie matertjie.
My linne is juis deurmekaar. Baie dankie. :-)
WOW! :`ip2: :icon_salut: :notworthy: :love7:
Ek lief daai linne-wenk. Selfs om daardie paslaken te vou! Dit het altyd my kop dronk.
Dankie vir die wenke...
Ek hou van die koekie-bakkie vir roomys. As die roomys begin smelt, sal dit in die koekie intrek en jy het 'n heerlike laaste hap van roomysdeurdrenkte koek.
Njammies.
Daarsy! Ek het dieselfde gedink met die roomys!
... en my gedagtes is op 'n heel ander planeet :icon_biggrin: