Joe was vandag die eerste slagoffer van die woorddief vir hierdie splinternuwe afdeling in ons woordskuur :icon_salut: :notworthy:
AVWS wat staat vir 'Abnormale vervolgings waansin sindroom' en die enigste raad daarteen is glo die uitskryf van pienk kaartjies wat hulle so effe kalmeer.
Praat Antie nou van die verkeerdeprostetiete wat op straat geld maak deur onskuldige motoriste aan te rand?
Ek noem hulle sommer "boetebossies" want hulle herinner my aan onkruid.
:icon_bigsmurf:
:icon_biggrin: Die Bybel het al van hulle gepraat. Die struikrowers. :icon_biggrin:
Hiehiehie, nou lag ek baie beskaafd. Ynste is dit waarvan die anti praat - die boetebossiestruikrowers :`ip2: