As ons sestig word, gaan ekke seksie lyk
in flenniepajamas en my pienk pantoffels.
As ons twee negentig haal, gaan ons straks kaal nael
al om die Ponlockie nes Adam en Eva lankal!
© Meraai vannie baai
Kostelik! Ek hoop nie swaartekrag gaan julle inhaal nie. :icon_biggrin: