Die Afrikaanse Forum

Woordskuur => Kreatiewe Skryfstyle => Topic started by: Meraai vannie Baai on December 02, 2012, 05:19:08 AM

Title: Flip Flop 60/90
Post by: Meraai vannie Baai on December 02, 2012, 05:19:08 AM
As ons sestig word, gaan ekke seksie lyk
in flenniepajamas en my pienk pantoffels.
 
As ons twee negentig haal, gaan ons straks kaal nael
al om die Ponlockie             nes Adam en Eva lankal!

© Meraai vannie baai
Title: Re: Flip Flop 60/90
Post by: PM on December 02, 2012, 02:16:43 PM
Kostelik!  Ek hoop nie swaartekrag gaan julle inhaal nie.   :icon_biggrin: