http://www.woes.co.za/bydrae/rubriek/aandag-asseblief-alle-woes-digters-en-skrywers
Baie dankie vir die skakel Fransi. Ek sal 'n briefie skryf aangaande die kopiereg. Ek is amper seker dat hulle kopiereg sal verkry as hulle betaal vir werk.
Oeps, ek het vergeet ek kan nie e-pos stuur nie. Sal eers weer vir die naweek toegang kry, as ek tuis is.
Hier is die e-posadres as een van julle solank wil uitvind.
zenobia@seiklo.co.za.