Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Fransi on November 07, 2012, 09:37:41 AM

Title: Seiklo Uitgewers
Post by: Fransi on November 07, 2012, 09:37:41 AM
http://www.woes.co.za/bydrae/rubriek/aandag-asseblief-alle-woes-digters-en-skrywers
Title: Re: Seiklo Uitgewers
Post by: PM on November 07, 2012, 11:46:23 AM
Baie dankie vir die skakel Fransi.  Ek sal 'n briefie skryf aangaande die kopiereg.  Ek is amper seker dat hulle kopiereg sal verkry as hulle betaal vir werk. 

Oeps, ek het vergeet ek kan nie e-pos stuur nie.  Sal eers weer vir die naweek toegang kry, as ek tuis is. 

Hier is die e-posadres as een van julle solank wil uitvind. 

zenobia@seiklo.co.za.