Heleen, dit is heerlik om nog 'n matertjie welkom te heet hier op die forum. Ek hoop jy maak jouself gou tuis en skryf en kuier lekker saam. Hartlik welkom.
Welkom Heleen! Nou is jy die nuutste een! Sien uit na jou skrifsels!
Ek hoop sy ontdek die deel gou en kom kuier gou saam Sussa.
Halo Heleen
so bly jy is hier - hier is prag mensies wat heerlik saam lag, ween en dink en dig .......
kom laai jou werkies hier - sommer gou-gou - dan kan almal dit saam geniet,
dit beteken nie jy moet Poets4Christ op FB nou afskeep nie ne :hello2: