By een van ons fotos het Anneliekie Jordaan se kommentaar my hart gesteel: "As ek so uitsig kon kry sou ek 'n Stoeper geword het!"
Dit klink amper of dit oupa met sy kierie is wat so 'n mooi "uitsig" vanaf sy stoep langs die ouetehuis het. :icon_biggrin:
Hemeltjie, ja... Stoeper.
Baie oulik.
Op die stoeper is oupa die poeper.
Oupa en ouma sit oppie stoep
Oupa gee 'n harde poep
Ouma vra waar's die stoep?
Oupa sĂȘ dis weggepoep.
:icon_bigsmurf:
Arme oupa is nou 'n stoeplose stoeper a.g.v sy eie windgatgeit.
Ag pragtig Raaitjie. :icon_biggrin: Jy is so skerp soos 'n pakkie naalde! :love7: