Ah,Willa! noem dit:
laptop : knoppiedrukkerboek
pc : knoppiedrukkerkasenskerm
:evil6:
Tong in die kies kom ek sê wat ek dit noem.
Laptop - skootbrakkie
PC - my beste vriend
:toothy4:
Raaitjie hier is 'n mooi bewaar woord:
Eddie Davey: My seuntjie noem 'n PC 'n Verneukenaar!
https://www.facebook.com/groups/450415161637979/456142987731863/?notif_t=group_comment
Klink vir my na 'n getroude man wat rondloop. Of is dit nou 'n verneukyhaar?
:icon_bigsmurf:
Ek glo hy is getroud ja - en hy loop rond op die forums, maar hy vry nie los rond nie ..
hy lief net woorde soos ons Naas :-)
Ah,Willa! noem dit:
Ah,Willa! noem dit:
laptop : knoppiesboek
pc : breinenskerm
was eers lank:
laptop : knoppiedrukkerboek
pc : knoppiedrukkerkasenskerm
Dit is soms nodig om bietjie breër navraag te doen. Ek wonder wat mens kan gebruik as 'n oorspronklike Afrikaanse term vir "Twitter" of "Tweet"?
Welkom Hannes. :hello2:
Dit klink vir my na 'n "eggo" en as ek aan Loslip dink laat dit my aan 'n "kringfluit" dink.
Hannes, as ons twitter kwetter ons in afrikaans. Dan kan ons van tweet dalk kwet maak.
Hannes sê: PM het mos 'n tweety gekoop. Is dit dan nou 'n twettie?