Hoop
Dis hoop wat die hart van alle vrese stroop en
soete akkoorde sing - ‘n lied sonder woorde -
kennis is die kern van verstaan.
Geloof
Geloof gee vlerke aan alle vrese
rustigheid aan die mens se psige.
Tersluiks, geloof ken geen perke nie.
hoe pragtig is hierdie hoop nie, PM, wat oorgaan in geloof ... vertroue ... :love7:
Geloof en vertroue is die kruk wat baie mense deur die lewe dra. :love7: