• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Boesmanland-leer-jou-gou-opreg-bid

Started by adele, October 01, 2011, 12:55:56 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

adele

julle moet hierdie skuif as daar 'n ander topiek-plekkie hiervoor is, maar ek moet dit met julle deel. ek wens ek kon die ou omie self hoor vertel...daar is soveel kosbare sêgoed hierin dat ek die link vir julle plaas.

"...Die manne wat vir jou sê dis nou droog, het nog nie 'n saak gemaak met droogte nie. Hy het al een jaar vir ons tien jaar lank oorgeslaan."

"Ek sê die anderdag vir 'n doeminie, ek verstaan nie wat sukkel hulle so om die mense aan die bid te kry nie. Stuur hulle Boesmanland toe. Hier leer jy gou bid."

http://www.volksblad.com/NoordKaap/Nuus/Boesmanland-leer-jou-gou-opreg-bid-20110930

:grommit:
adéle  :grommit:

PM

Dankie vir die skakel Adelé, ek sal later alles kom opslurp. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Watter Sondagvreugde was dit nou nie!! Dankie baie baie Adele vir die deel.

"Ek is nou nie so lief vir hom dat ek my been oor hom gaan gooi nie."  :love7: :notworthy: :book1:

PM

'n Mooi dubbelsinnige betekenis.   :icon_biggrin:

Ek het dit gelees en geniet. 
Om te weet is om te verstaan.

adele

Kom ek nou agter dat die artikels en briewe in die ou koerante nie meer bestaan nie  :icon_scratch:  :crybaby2:  :crybaby2:  :crybaby2:  :crybaby2:
adéle  :grommit:

PM

Dit is 'n jammerte!  Daar is soveel kosbaarhede uit die volksmond wat opgedroog het.  Gelukkig het ek darem nog vir jou my lief!   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

adele

adéle  :grommit: