Digkuns > Skryftegnieke

"Hermetiese poësie"

<< < (5/5)

PM:
Ek het nou weer 'n lang ruk spandeer aan hierdie juweeltjies hier op die forum.  Wanneer ek sulke pragwerk lees soek ek desperaat na gapings van stiltes waar my gedagtes kan wortelskiet, groei en blom om vrugte te dra. 

Meraai vannie Baai:

--- Quote from: PM on July 30, 2018, 12:50:33 PM ---Ek het nou weer 'n lang ruk spandeer aan hierdie juweeltjies hier op die forum.  Wanneer ek sulke pragwerk lees soek ek desperaat na gapings van stiltes waar my gedagtes kan wortelskiet, groei en blom om vrugte te dra. 

--- End quote ---

 :book1: :icon_salut: :`ip2:

Navigation

[0] Message Index

[*] Previous page

Go to full version