• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kuberkraker.

Started by PM, August 31, 2011, 11:04:45 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Oubaas

Ek het vinnig deur als gelees. Moet NOOIT jou epos of selnr op die net pos nie. Dis moeilikheid soek. Ek sal volgende week 'n foto van Stof neem dan kan jul dit as logo gebruik. Dit behoort daai stoute kabouter af te skrik! :)

PM

Ek dink Oubaas moet liewers my foto plaas, dit sal baie beter werk.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.