Author Topic: Hardloop jy saam?  (Read 17847 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Hardloop jy saam?
« Reply #30 on: September 09, 2011, 10:05:39 AM »
Hie hie ... kry sommer vir ons paar klokkies en fluitjies ook PM dan vorm ons trio met Naas  :toothy4:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Hardloop jy saam?
« Reply #31 on: September 09, 2011, 12:28:11 PM »
Wow, dat ons nou so saam aan dieselfde ding dink!  Hier is die strikkies en blinkertjies, klokkies en fluitjies en sommer twee nuwe liewe Heksie hoedjies ook.  (Myne se punt het mos afgebreek daar in die bos en joue het in die modder geval, onthou jy?

Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Hardloop jy saam?
« Reply #32 on: September 09, 2011, 01:32:57 PM »
 :icon_bigsmurf: Ek onthou soos gister suster! Ek gaan nou eers gou vloekwoordgom soek laat ek nou nie my upholsteries ek meen blinkertjie en dies meer staat en verloor in ons sweeftog oor die erwe  :notworthy:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Hardloop jy saam?
« Reply #33 on: September 09, 2011, 01:47:20 PM »
Wow, ek het nooit aan gom gedink nie!   :icon_biggrin:  Ek het al 'n paar blinkertjies verloor daar waar ek draaie en swaaie gehardloop  gevlieg het oor die werfies met al hul pragtige lyne.  Sien dit is al 61 keer gelees en dit laat my hartjie sommer warm klop.  Dankie jou ou Woorddief!   :love7:

Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Hardloop jy saam?
« Reply #34 on: September 09, 2011, 10:59:16 PM »
 :bootyshake: sonder julle was daar kale niks  :book1: :notworthy:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Hardloop jy saam?
« Reply #35 on: September 18, 2013, 10:18:15 AM »
Dit was nou weer 'n fees om 'n bietjie hier tussen die lyne te kuier.  Hier was Kaggelvuur nog in wording.  Nou is Volmaan uit en ek werk aan boek drie wat nog 'n titel kort!
Om te weet is om te verstaan.