• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Die los- en vasskryf van woorde

Started by PM, April 12, 2011, 01:17:15 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Ons verstaan en vanaand volg ek jou spore met groot vreugde  :toothy4: :bootyshake:

PM

Heerlik om hier te wees.  Ek sit en wag dat Hannes my moet skakel as hulle klaar is met al sy toetse en goette dan kan ek hom gaan besoek. 
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

Nou het ek so lekker hier gelees, almal se spore gevolg en opnuut geleer. Baie dankie.

Elizabeth Kungl

Ek sal nooit dit onthou nie. Julle gaan my moet verskoon, my taalgebruik en spelling is pateties! :dontknow:

PM

Hier trek ons nou by amper 13 000 keer gelees.   :hello2:   Ons mensdom wil graag leer. 
Om te weet is om te verstaan.