Die Klaskamer > Taal Definisies
Paroniem en Paronomasia
Meraai vannie Baai:
Willa daardie verkeerd opgevryfde ene was ook vir my baie treffend :icon_biggrin:.
Ja nee PM, hier moet mens jou pitte bymekaar hou anders gaan die oemf van hierdie soort spreke helemal verlore. Toe ek nou weer 'Naas soek werk' se bydrae gaan bewaar het vir plasing in boek 2, het sy talent my van vooraf die hoed laat lig, en die knie laat knak :notworthy:
Naas:
Without geometry, life is pointless. Sonder meetkunde is die lewe 'n vervelige streep.
Speaking ill of the dead is a grave mistake. Om dooies te beskinder jaag net spoke op.
Old electricians never die, they just lose contact. Ou elektrisiƫns sterf nooit nie, hulle skakel net af.
:icon_bigsmurf:
Ah Willa:
:icon_salut: Naas jou doring ... Sonder meetkunde is die lewe 'n vervelige streep. Dis nou 'n feit wat 'n lekker oemf het :-)
PM:
Raaitjie, as ons nog 'n paar van hierdie paras bymekaar kan skraap sal dit goed lyk in die boek.
Jammer ek is so stil, sal seker van volgende week af weer my kant kan bring.
PM:
Lyk my die paras het opgedroog. :angel12:
Navigation
[0] Message Index
[#] Next page
[*] Previous page
Go to full version