Voorstelle en klagtes > Die Inligtingkantoor

Probleme om op die forum aan te teken?

(1/1)

PM:
Na 'n lang gesoek het ek op hierdie skakel afgekom en ek hoop julle kan dit lees en die probleme om aan te teken oplos.
Kom gee asseblief vir my julle inset as julle dit probeer het. 

http://forums.techarena.in/technology-internet/1371274.htm

Navigation

[0] Message Index

Go to full version