• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Hoe maak ons

Started by Bestuur, April 01, 2011, 09:46:39 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

Bestuur

Dat ons 'n pragtige taal het met hope humor daarin is 'n feit.  Bestuur doen egter 'n beroep op die gebruiker om ons taal so te gebruik dat ander nie aanstoot neem nie.  

Neem asseblief die medegebruiker in ag.  Natuurlik mag ons van mekaar verskil sonder om die persoon se karakter aan te val.  Beskou elke medegebruiker as 'n persoonlike vriend en ek kan die versekering gee dat ons in  harmonie met mekaar kan kuier, klets, saam skryf en debatteer.  

Indien u 'n klagte het, enige navrae of hulp nodig het, kan u gerus met bestuur kontak om dit uit te sorteer.  Stuur 'n e-pos aan pm@afrikaanseforum.co.za   of    007@afrikaanseforum.co.za