354 A Nina kom toe aangestap en sy is die Pilot, wat ‘n groot verligting

355 A instrumente en knoppies was Nina gelukkig verstaan.

356 K uiteindelik in die lug. Kobus het die foto geneem, hy het nie sam gevlieg nie want daar was net plek vir 6 van ons. Hy het teruggestaan aangesien hy al reeds verlede jaar met ‘n heli oor die valle gevlieg het.

357 A op die foto kan jy sien dat daar reeds 7 watervalle vantevore was en waneeer die water ‘n kloof deur sagter material gevreet het vorm ‘n volgende waterval na baie jare.

358 A en 359A wys klowe wat deur vorige watervalle gevorm is.


360 R ons het 2 keer oor die valle gesirkel en hier kan jy die mistigheid sien soos ons nader gevlieg het.

361 F Royal Livingstone hotel met die grys dakke, waar ons die vorige aand sundowner gedrink het.

362 F Zambezi Sun hotel met die rooi dakke.
