• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Anja en Jana

Started by Anton Louw, March 25, 2024, 03:04:51 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Anton Louw

Dit was laasjaar, 27 Junie, op my 49ste verjaarsdag.
Toe gaan staan en piepie my vrou op 'n stokkie en bring dit vir my met 'n " Happy Birthday my man!"
Dit het my 'n maand geneem om oor die skok te kom.
Nog 'n maand later en toe vind ek uit daar is twee!
Hulle is nou amper 3 maande oud, twee dogtertjies met die name Anja en Jana.
En so verander die lewe in 'n oogwink.
Wie sou kon dink dat ek op my 50ste met 2 babatjies op my skoot gaan sit?


Kamp is koning!

PM

Ek is besig om goed te plaas toe ek op hierdie afkom. Wat? Twee jaar later?  Julle het 'n vrot moderator jong.


Baie hartlik geluk.  Ons het darem 'n rukkie gelede gesels om op te vang.  Jy sal nou moet versigtig wees.


Christiaan Barnard had a child (Lara) when he was 74, his youngest child, born in 1997, from his third marriage to Karin Setzkorn.
Voorwaar 'n man van harte.
:angel12:

Om te weet is om te verstaan.