• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Anastasia kom groet sowaar

Started by Anastasia, December 05, 2022, 04:03:06 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Anastasia

Genade, is hier nog enige verkeer, of is dit net so alleen pad soos die een deur Prieska? Na baie lange jare kom gooi ek weer spore hier. Het by iemand gehoor dat Stof oorlede is en wou net kom verneem of dit so is.
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

Meraai vannie Baai

Wat 'n verrassing! Ek het niks nuus ontvang oor Stof nie mater, so of dit waar is sal ek nie kan beaam of ontken nie. Adele is wel oorlede verlede jaar en haar dogter Elmien het my laat weet.