Author Topic: Rus in vrede lief Adele  (Read 124 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Meraai vannie Baai

  • Global Moderator
  • Wysgeer
  • Posts: 3657
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Rus in vrede lief Adele
« on: July 26, 2022, 04:39:10 AM »
Dit was 'n geweldige skok toe ek vanoggend lees dat ons geliefde matertjie, nou by haar Hemelse Vader is. Jou geloof en wonderlike voorbeeld as Christen het my menige male teruggeruk op die regte pad wanneer my geloof gewankel het. Verseker gaan jou plek leeg wees. Min wis ek toe ek deur die naweek weer met jou dogter Elmien gesels! (Dankie Naas vir die tag)
« Last Edit: July 26, 2022, 05:47:18 AM by Meraai vannie Baai »