Die kuierstoep > Bekgeveg

Kakistokrosie

(1/2) > >>

Assie:
Reeds meer as 1000 se kabels by transnet gesteel die jaar alleen.
Foto van Roodepoort stasie aangeheg.

 :mumum:

PM:
Dit is hartroerendlik!  Die verval in ons land is astronomies.  Is dit nog ons land?

Assie:
Eerder ons mishoop.

 :icon_bigsmurf:

PM:
Soos ons nou weer Leeupoort toe ry gaan ons deur Hammanskraal, die swart gemeenskap.  Julle wil nie weet hoe dit langs die paaie bestrooi is met gemors, plastieksakke, papiere, stukke beton, stukke vloerteels, noem dit maar op.  By Bela-bela lĂȘ die strate vol gemors, koeldrank- en bierbottels galore!
Toe ons by Raphuti kom, reg oorkant Leeupoort,  toe lyk dit weereens of 'n orkaan die plek getref het. 
Sies man! Sies!

Assie:
Cry the fucked up country.

Skuus maar geen beter manier om ANC kanker te beskryf nie.

 :mumum:

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

Go to full version