Die Klaskamer > Het jy geweet?
Afrikaners is uniek
PM:
Vertellings begin so …
In Engeland – Once upon a time …
Amerika – Long, long ago …
Suid-Afrika – Onthou jy daai aand toe ons so vreeslik dronk was …
Naas:
Na seks:
England - That was splendid George. You may ggo back to your courters now.
America - Now that was exiting. Whars your name again?
Suid Afrika - Nou't jy seker al jou respek vir my verloor nê.
:icon_bigsmurf:
PM:
George laat my dink aan daardie oujaarsaand middernag eskepade: Dinner for one. As jy dit nog nie gesien het nie, weet jy nie wat jy mis nie.
Naas:
Kyk dit so drie keer 'n jaar.
:icon_bigsmurf:
PM:
Kan jy 'n skakel plaas?
Navigation
[0] Message Index
[#] Next page
Go to full version