Author Topic: Friends  (Read 11753 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10693
  • Gender: Female
Friends
« on: February 19, 2015, 04:34:32 PM »
Fable of the porcupine

It was the coldest winter ever.  Many animals died because of the cold.  The porcupines, realizing the situation, decided to group together. This way they covered and protected themselves; but the quills of each one wounded their closest companions even though they gave off heat to each other.

   After awhile, they decided to distance themselves one from the other and they began to die, alone and frozen.  So they had to make a choice: either accept the quills of their companions or disappear from the Earth. 
Wisely, they decided to go back to being together. This way they learned to live with the little wounds that were caused by the close relationship with their companion, but the most important part of it, was the heat that came from the others.

   This way they were able to survive. Moral of the story: The best relationship is not the one that brings together perfect people, but the best is when each individual learns to live with the imperfections of others and can admire the other person's good qualities.
 
The real Moral of the story!
 
 LEARN TO LOVE THE PRICKS IN YOUR LIFE.
Om te weet is om te verstaan.

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: Friends
« Reply #1 on: February 20, 2015, 07:30:46 PM »
Luv it. Luv it...
elle

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3663
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: Friends
« Reply #2 on: February 23, 2015, 02:52:32 AM »
'Penvriende' sal nooit weer dieselfde wees nie - dit kry dan nou so half-en-half 'n ystervarkie voorkoms   :`ip2:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10693
  • Gender: Female
Re: Friends
« Reply #3 on: March 05, 2015, 10:17:25 AM »
Pragtig gestel Raaitjie.  Penvriende, ha-ha. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3663
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: Friends
« Reply #4 on: September 18, 2021, 12:49:30 AM »
Skouerlees ek weer en neem hierdie ystervarkwysheid met my saam: Die beste verhouding is nie die een wat perfekte mense bymekaar bring nie, maar die beste is wanneer elke individu leer om met die onvolmaakthede van ander saam te leef en die goeie eienskappe van die ander persoon te kan bewonder.

Ons kan dit ook toepas op onsself. So dikwels is mens baie krities oor jou eie tekortkominge en breek dit jou selfbeeld steek-vir steek af met ons ystervarkpenne.  Sweer die wonde want ons bly die rowe afkrap. Ek lief al my penvriende, julle is die pleister en salf in my lewe - penne en al  :angel4:

Offline Antjie Patat

  • Matroos
  • Suigeling
  • Posts: 176
  • Gender: Female
  • Passievol Afrikaans!
Re: Friends
« Reply #5 on: September 19, 2021, 09:43:39 PM »
Onthou julle toe ons nog regte egte pen vriende gehad het...voor selfone, toe ons nog brief gskryf het?
Ek het altyd penvriende gehad.


Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3663
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: Friends
« Reply #6 on: September 19, 2021, 10:45:26 PM »
Oi, bring dit nou memories terug ou Antjie. Ek het geskryf dat my vingers stuiptrekkings kry  :icon_biggrin:
« Last Edit: September 20, 2021, 03:46:10 PM by PM »

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10693
  • Gender: Female
Re: Friends
« Reply #7 on: September 20, 2021, 03:53:25 PM »
Was ek mos 'n koshuisbrak en ons het Maandae pos ontvang.  Klokslag 'n briefie van my liefie.  Ek was mal oor Hannes se handskrif, die sterkste mooiste handskrif.  Is vandag nog, 54 jaar later, nog steeds mal daaroor. 
Eergister het 'n vriendin en haar man kom "ontbyt" hier by ons.  Sy spot my altyd as die "bakkie-mens".  Al my kosprodukte word in bakkies uitgegooi en dan word daar op die kant geskryf:  Koekmeel, mieliemeel, bruinsuiker, witsuiker ens.  Dit is Hannes se werk omdat hy so mooi skryf.
'n Ander vriendin van ons het 'n teetuin begin en dit was Hannes se taak om die spyskaart op kleiborde vir haar te skryf.  Te Netjies!   :icon_salut:
Om te weet is om te verstaan.