Die kuierstoep > Grappies
Die mot
(1/1)
Assie:
'n Man loop in by 'n tandarts en sê, " Kan jy my help asseblief? Ek dink ek is 'n mot?"
"Jy het nie 'n tandarts nodig nie.", sê die tandarts, "Jy het 'n sielkundige nodig."
"Ek weet!" sê die man.
"Nou hoekom het jy hier ingestap?" vra die tandarts.
"Die lig was aan!", sê die man.
:mumum:
Trapsoetjie:
Lekker lag ekke nou.
:angel12:
PM:
:icon_biggrin: Ek wonder of hy weet hy ly aan 'n gesplete persoonlikheid. :icon_biggrin:
Naas:
Is dit dieselfde as 'n gesplete verhemelte?
:icon_bigsmurf:
PM:
Amper so iets, maar 'n ou met 'n "gesplete vehemelte" is iemand wat baie skinder en as hy uitgevang word dan verander hy sy storie.
Navigation
[0] Message Index
Go to full version