Author Topic: Die hoof het gepraat  (Read 4055 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Assie

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 480
  • Gender: Female
Re: Die hoof het gepraat
« Reply #15 on: October 14, 2021, 11:16:23 AM »
Ek sien hulle soek 'n radio drama. Dink nie dis ons tipe skryfwerk nie.
Die naaste wat ons hier oppie plaas aan 'n radio drama kom is as die ontvangertjie se batterye ingee in die middel van 'n springbok toets.

 :mumum:

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3662
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: Die hoof het gepraat
« Reply #16 on: October 14, 2021, 11:35:46 AM »
Ek dink daardie ene is verby drama Assie, klink eerder na volskaalse trauma vir my  :icon_biggrin: