• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kerkbasaar

Started by Assie, August 10, 2021, 04:20:30 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

#15
Glimlag en vanoggend in my mou toe iemand vir my seg ek moenie so vloek nie.   :evil6:  Moer man, kry ek op my moer so vroeg in die oggend.  Koffie is ook nie meer wat dit was nie.  :toothy4:


Is 'n spermbank 'n babanes?
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Baba-inlegfabriek.
(spermbank)

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Goeiste, dit kan tog nie in blikkies wees nie?

Om te weet is om te verstaan.

Naas

Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Dit is net ons wat glasies vol sperm by die kerkbasaar kan kry!  Dit raak laat al!   :angel4:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Jy ook my liewe matertjie.  Ek dink die laaste tyd aan daardie eerste dae toe ek jou besimpeld gesoebat het om deel van die forum te word.  Ek is so dankbaar jy het.  Lief jou stinkend. 
Om te weet is om te verstaan.