Author Topic: Alle fotos gaan verdwyn na 25/01/2021  (Read 106 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Meraai vannie Baai

  • Global Moderator
  • Wysgeer
  • Posts: 3030
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Alle fotos gaan verdwyn na 25/01/2021
« on: January 07, 2021, 11:14:09 AM »
Liefste maters, ons het vanaand die betaling gekanselleer om my fotos by plasing te kan deel hier op die forum.  Die volgende maand is reeds betaal maar daarna vermoed ek gaan alle fotos net 'n kale blokkie wees na die 25ste Januarie 2021. Dit was 'n groot voorreg om in verskeie bewusmakingsprojekte en veral ons Gatkantland-disse wat hier gedeel was, te deel met ons lesers.
« Last Edit: January 07, 2021, 11:24:59 AM by Meraai vannie Baai »