Die Biblioteek > Die woordmandjie/Skrywers-skatkis

Gaip

(1/1)

Meraai vannie Baai:
Aangedra weer deur Elle, met die versoek om in die woordmandjie te prop  :icon_biggrin:

Gaip verwys na onverfynde/agteraf persoon. Nog een wat ek nooit in my dag des lewens teegekom het nie  :icon_biggrin: :bootyshake:

PM:
Dankie vir die aandra Elle. 
Hier is 'n leidraad na nog nuwe woorde. 


https://woordskryf.wordpress.com/nuutste-woorde/

Navigation

[0] Message Index

Go to full version