Author Topic: botswana deel 8 E  (Read 3480 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Lox

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 757
  • Gender: Male
botswana deel 8 E
« on: July 05, 2011, 06:40:15 PM »
255 A die gids het teen kant gestop vir snacks eet. Die boot agter het baie ryk oorsee toeriste gebring wat die nag in die veld gaan slaap, daar het mense vir hulle op die kant gewag om hulle na die boskamp toe te neem vir die AFRICA EXPERIENCE. 



257 F weer op die water



258 F hierdie lodge is deur ‘n duitser op ‘n eiland gebou. Kos ook arm en been.



259 F eiland lodge



260F makorro




261F maanopkoms………………



262 F sononder oor chobe..


wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.