Digkuns > Kom ons help mekaar
'n Uitdaging
adele:
dankie lief Raaitjie xx
PM:
Dit is pragtig geskryf, en ja voorwaar, dit dra jou stempel liewe adele. :love7:
Julle moenie dink ek is so skaars omdat ek 'n keuse het nie. Hier by ons het dit woes gegaan. Ons het ons eie "losie" hier:
Kragteloos
Waterloos
Leweloos
en dit als maak mens lusteloos! Nou is ons nog drankloos ook! Nou is dit tyd vir skop en donder. :crybaby2:
Ek probeer ook nog vir Andre in die hande kry.
Meraai vannie Baai:
Sterkte mater. Die onsinnige reels maak mens moerig sonder twyfel :pottytrain5:
Navigation
[0] Message Index
[*] Previous page
Go to full version