Die Biblioteek > Diere en hulle dinge
Fisante en hul vere
Naas:
Ek het al vir ou Miena so sien weghol. Moet se dis nogals 'n parade om te aanskou...
:icon_bigsmurf:
Assie:
A unique kind of antipredator defense is the shedding of parts of the body (autotomy) as a means of escape.
Akkedissies gooi ook hulle sterte af as hulle skrik. Hulle sê krokkedille is ook soos akkedissies hulle gooi ook hul sterte af as hulle skrik maar jy sien nooit 'n krokkedil sonder' n stert nie want niks kan 'n krokkedil skrikmaak nie.
Oupa sê parlementslede is skrikkerige goed want hulle sterte het al almal afgeval.
:mumum:
Naas:
Smaak my party van daai parlementslede waarvan oupa so praat se verstante sit in hulle se gate want hulle sterte sit aan hulle se voorkante vas.
:icon_bigsmurf:
Meraai vannie Baai:
Ek huil nog saam Antjie Patat oor die wrede lewe en nou glimlag ek so deur die trane. Sien, ons het mekaar BAIE nodig! PM het mos hoeka geskryf ons lag en huil saam. Ditto! En die woordmandjie lag oopbekkie :book1: :icon_biggrin:
PM:
Kosbaar seg ek vir julle! Kosbaarlik!
Navigation
[0] Message Index
[*] Previous page
Go to full version