Die Biblioteek > Die woordmandjie/Skrywers-skatkis

Afrikaanse uitdrukking gesoek vir 'paingry'

(1/2) > >>

Meraai vannie Baai:
Die uwe is dringend opsoek na 'n mooi Afrikaanse saamgestelde uitdrukking vir 'paingry' want ek is verby g*tvol vir pyn en ongemak  :angel4:
'A state of anger, caused by long term pain'.



Ek het 'n paar ontvang by ons Asemdiefbewusmakings groep op FB:

Antionette de Bruyn - Moerigseer.
Quiza Gunter - Pynbefoeterd
Helene de Lange - Gemoedsbek*kking
Anastasia Bester -  Seerbed*nnerd

 :book1: :bootyshake: :hello2: :notworthy:

adele:
ek hou van moerigseer ...  :sad5:

Meraai vannie Baai:
Beslis my voorkeur ook matertjie!  :book1: :notworthy: :icon_salut:

Assie:
As Oupa se rug hom so pla is hy gewoonlik pynbedonnerd.

 :mumum:

Meraai vannie Baai:
 :toothy4: :headbang: Wanneer laas het ek daardie uitdrukking gehoor Assie. Rol dit skuldig van kies tot kies en dit voel so volksbekend.  :headbang: :hello2:

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

Go to full version