Voorstelle en klagtes > Waar is jy?

Boodskap van PM en Hannes

(1/1)

Naas:
Dit gaan goed met ons albei. Net die normale ouderdom skete!! Hoop dit gaan goed met julle ook. Lekker warm in die bosveld met geen reen sover, baie droog. Lekker naweek!😇
Hulle het ongelukkig geen internetontvangs op die oomblik nie.

 :icon_bigsmurf:

Meraai vannie Baai:
Duisend dankies vir boodskap  :love7: :hello2: :notworthy:

Navigation

[0] Message Index

Go to full version