Voorstelle en klagtes > Die Inligtingkantoor
Dankie Andre @ Truesoft
(1/1)
PM:
Ek wil vir Andre baie dankie se vir sy hulp met my rekenaarprobleme. As jy ooit iemand nodig het om jou forum te "host" (webwerfbehuising) dan is Andre van Truesoft jou antwoord. Daar is nooit 'n probleem wat te groot is nie. Andre is altyd daar om te help.
Andre, baie dankie vir al jou hulp, ek waardeer dit ongelooflik baie. :love7:
Navigation
[0] Message Index
Go to full version