Digkuns > Diguitdaging
Hoe sal die Afrikaanse weergawes lyk?
Meraai vannie Baai:
Kinderrympies vandag (gegaps en gedeel). Wonder ek as Naas dit beetkry hoe die Afrikaanse weergawes sal klink?
Humpty Dumpty sat on a wall
Humpty Dumpty had a great fall
The structure of the wall was incorrect
So he won ten grand with Claims Direct.
It's raining, it's pouring
Of course... it's Global Warming.
Jack and Jill went into town
To fetch some chips and sweeties
Now he can't keep his heart rate down
And she's got diabetes.
Mary had a little lamb
It ran into a pylon
10,000 volts went up it @rse
and turn its wool to nylon.
Georgie Porgie Pudding and Pie
Kiss the girls and made them cry...
When the boys came out to play
He kissed them too cause he was gay
Anton Louw:
Wonder ek ook? Naas? :icon_bigsmurf:
adele:
Ha ha giggel ek nou met my tweede kopikofi ... kostelik Raaitjie. As jy kan rym, kan jy rym, sowaar.
Meraai vannie Baai:
Hiehiehie. Ek het nie 'n idee wie die skepper van hierdie weergawes was nie julle. Dit was gedeel op ons over 60's blad op FB hier in Aus en toe gaps die woorddief gou. Ek het onmiddelik gewonder wat Naas hiermee gaan aanvang :icon_biggrin:
adele:
Ek trek ook myse stoeletjie nader ....
Navigation
[0] Message Index
[#] Next page
Go to full version