Author Topic: Lekker slaap  (Read 1003 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Lekker slaap
« on: September 16, 2021, 11:18:34 PM »
Aangesien die gange nou leeg is gaan ek maar bed toe.  My dag was dol en more gaan  nog doller wees.
Hoop om julle in die vroege aand raak te lees.
Lief vir julle.  Lekker slaap.

Om te weet is om te verstaan.