• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Die aanpassing na diagnose van hartversaking.

Started by Meraai vannie Baai, November 17, 2018, 04:54:47 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

#15
 :bootyshake: Soms voel dit of ek oornag 'n 100 kersies op my volgende verjaardag koek moet kry maar dan onthou ek dat die stormagtige emosies kan lei tot helende reen en gepaard kan gaan met bliksemstrale en donderslae.  As haelkorrels van diagnoses jou brose voorkoms verpletter moet ons nuwe takkies uitstoot en weer blom... al neem dit hoe lank!

:sign10: I'm acting like I'm ok, please don't interrupt my slow motion performance ... :angel4: