Die kuierstoep > Grappies
Die skoene
Meraai vannie Baai:
Hahahaha. Vra ek ook mos Assie!
Naas:
Nog in ons strandloper dae het ons op die strand in groot tent kerk gehou die Sondag.
Die kerk is vol en so twee rye voor ons sit 'n boereantie met 'n mongooltjie. Hulle is vasgevang in die preek.
Daar vlieg 'n by in en steek vir mongooltjie. Die boeretannie weet van g' n sout of water en probeer die mongooltjie, wat nou hartroerend huil, stilmaak.
Sy is later moedeloos, ruk hom uit sy stoel uit en sleep hom buite toe.
Deur die tentflappe hoor ons almal hou sy hom wiks.
Toe hy stil is sleep sy hom terug.
Mens kan sien hy sit hou die snik op.
En so tussen twee snikke is al wat hy uitkry:
"Die fokken mot!"
Toe moet ek myself al proesend uit die tent verwyder.
:icon_bigsmurf:
PM:
Dit is kosbare staaltjies. Niks soos 'n kind om jou lag terug te sit in die dag nie.
Navigation
[0] Message Index
[*] Previous page
Go to full version