Die Klaskamer > Het jy geweet?

Bygelowe: Hoeveel van hierdie ken jy?

<< < (2/2)

Meraai vannie Baai:
PM mater, duisend en tien dankies vir die inligting. Het dit geniet! Kosbare byvoeging.

Anton ek het my verkrukkeld gelag toe ek jou skakel na die kampforum volg. Hahahahahaha. Myth busters draad... en wat daar op volg.  :headbang: :icon_biggrin: :bootyshake:

Met hierdie ene sal Outop beslis saamstem al glo hy aan geen bygeloof nie: Hierdie bygeloof is regtig egtig!
As jy op n Sondag gaan kamp in Limpopo en jy het jou dop vergeet gaan jy moet water drink tot Maandag toe want die bottelstore in Limpopo is toe op Sondae!

 :toothy4: :coffee2:

Navigation

[0] Message Index

[*] Previous page

Go to full version