• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Eklips

Started by Anton Louw, September 14, 2018, 01:42:53 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Anton Louw

Ek deel graag met julle nog 'n besonderse ondervinding met die eklips verlede jaar.  27 Feb 2017

Dit was 'n ongelooflike ondervinding, veral die laaste 10 minute voor die son gesak het. Ek het my teleskoop opgestel by Fort Klapperkop.

Hierso van die Kiekies:






Hier gaan sak die son tydens die eklips.


Die vorige foto's was met 'n spesiale filter geneem.

Hierdie kon ek inkry sonder filter toe die son agter wolke inbeweeg.



En die Eindproduk waar alles bymekaar gebring word om die storie te vertel.
Kamp is koning!

PM

Ek waardeer hierdie foto's geweldig baie.  Dit is regtig 'n groot voorreg vir my om dit te kan sien.  Baie dankie Anton. 
Om te weet is om te verstaan.

adele

Wowwww, wat 'n ongelooflike herinnering. Jy is besonders, Anton, wat als so geniet.
adéle  :grommit: